menu

Lyrics: Die Duiwel En God

Artist: Stef Bos
Song: Die Duiwel En God
Released: 2007
Rating: 22.9 out of 100Please log in to rate this song.
Die Duiwel En God lyrics
Ek es die duiwel
Ik ben God
Ik heb de wereld gemaakt
Ek maak die wereld kapot
Ek stook die kole
Ik maak die slaai
Ek sorg vir die drank
Ek sorg voor die braai

Ek es die Ying
Ek es die Yang
Ek es die appel
Ek es die slang
Ek es die liefde
Ek es die haat
Ek es die hoer
Ek es die staat

Ik draag een baard
Ik het een stert
Haal een van ons weg
Dan is die ander niks wert
Ek es die toeval
Ek es die lot
Ek es die duiwel
En ik ben God

Ons is al saam van die begin van die tijd
Ons ken mekaar al een eeuwigheid
Ons is een tweeling uit dieselfde buik
Jij gaan nooit weet wie is wie
Als jij niet goed kijk

Ek es die grondpad
Ek es die weg
Saan es ons sterk
Alleen es ons sleg
Jij mag ons niet skei nie
Ons es aan mekaar vas
Soos whiskey en water in dieselfde glas

Ons maak samen oorlog
Ons maak saam plesier
Ek es van Holland
En ek es van hier
Ek es die toeval
En ek es die lot
Ek es die duiwel
En ek es God

Sponsored Links

Tags on Die Duiwel En God

Login to add tags.

Popularity Die Duiwel En God

May
2023
Jun
2023
Jul
2023
Aug
2023
Sep
2023
Oct
2023
Nov
2023
Dec
2023
Jan
2024
Feb
2024
Mar
2024
Apr
2024

Review this song:



To make sure you're not an annoying spambot, please give the correct answer to this calculation:
an an an =

Reviews Die Duiwel En God

No reviews yet! Be the first to make a contribution!
Moron.nl Guide

Still haven't found what you're looking for?